Deur Sy Wonde

Lr Francois du Plessis

Argëoloog en teoloog, Leraar Francois du Plessis, neem ons op reis deur die lewe van Jesus Christus. Ontdek die Meester van die helal, wat Sy troon en Sy huis verlaat het om te kom sterf vir ons aan die Kruis. Leraar Francois du Plessis beskik oor diep argëologiese en Bybelse kennis - luister en ontdek nuwe dieptes in God se woord.

Uitgewer: Clash of Minds | clashofminds.com


Wil u graag gedoop word?

Wonder u hoe naby is die einde van die Wêreld?

Kan ons vir u bid?