Gesels met ons

Gesels met die omroeper aan diens of met die span.

Wil u graag gedoop word?

Wonder u hoe naby is die einde van die Wêreld?

Kan ons vir u bid?

ARP is deel van die AWR netwerk

Adventist World Radio is ‘n wêreldwye netwerk van radiostasies wat die wonderlike nuus van Jesus Christus uitsaai in verskeie tale.