Gebed vir kragkrisis in Suid-Afrika

Lewendig op die lug

1 Julie 2023 - 19:30

Fase 3
is aan die orde van die dag

Fase 10 lê en loer…

Alhoewel ons nie fisies kan hand bysit om die kragkrisis van Suid-Afrika op te los nie, kan ons wel bid. Bid saam met ons vir die kragkrisis deur 1 Julie 2023 al u toestelle in u huis af te skakel, behalwe die toestel wat u gebruik om na ARP te luister en bid saam met ons ‘n uur lank vir die kragkrisis.

Projek leiers

Leraar Robin Thorne
Assistent leraar - Mountain View & Eloffsdal

Ouderling Fransie Claasen
Gebedsleier - Eloffsdal gemeente

Podsending

Nuus

@adventisteradiopretoria Nationale (selfs internationale) gebed vir die kragkrisis in Suid-Afrika. Bid saam met ons 'n uur lank vir die kragkrisis. 1 Julie 2023 om 19:30. www.arpradio.co.za #SouthAfrica #Suid-Afrika #Afrikaans #Gebed #Jesus #Christus #Eskom #Loadshedding ♬ original sound - Adventiste Radio Pretoria

Dinamiese Bybelstudies vir ieder en elk