Kragtige getuienisse van hoe God in die lewens van verskeie mense werk - mense van verskillende plekke, met verskillende agtergronde, van verskillende ouderdomme en met verskillende werke. God werk met, in en deur elkeen wat Hom toelaat.

ARP Getuienisse

Beide die natuur en die Skrifte getuig van Gods liefde vir ons. SC 1.4
ARP Getuienisse Lente 2023 se tema is hoe die natuur van God se liefde vir ons getuig. In elke blom, sonsopkoms, dier en bergreeks is Gods liefde vervat. Die Kunstenaarshand van God kan daarin bespeur word.

Lente 2023


Wil u graag gedoop word?

Wonder u hoe naby is die einde van die Wêreld?

Kan ons vir u bid?