Die Sewe Gemeentes van Openbaring

Lr Reinhardt Botha

Die briewe aan die sewe gemeentes van Openbaring spreek tot ons vandag. Dit bevat nuttige inligting oor Christenskap, die Christen lewe en die kerk van vandag. Ontdek waar ons staan in die stroom van tyd deur hierdie briewe saam met Leraar Reinhardt Botha te bestudeer.


Aanbieder

Leraar Reinhardt Botha
Leraar Reinhardt Botha het ‘n BA Teologie Graad van Helderberg College of Higher Education in Suid-Afrika. Hy is die assistent Leraar van die Vaal-Driehoek Distrik. Hy is ‘n gereelde prediker wat deeglike navorsing oor onderwerpe doen.

Leraar Reinhardt Botha

Het u vrae oor die boek van Openbaring?

Wil u graag gedoop word?

Kan ons vir u bid?