Vegan jou Kombuis

Letsie Louwrens & Anni Jacobs

Afrikaners kan ook lekker vegan eet! Leer hoe, saam met pret sjef - Letsie Louwrens en haar mede-kok Annatjie Jacobs. Ontdek hoe om gesond te leef deur die regte bestanddele toerusting, kookmetodes en organiese tuinbou.

Vrywaring:
Raadpleeg asseblief eers u dokter of professionele mediese kundige voordat u die raad in hierdie program deel van u leefstyl maak.


Aanbieders

Letsie Louwrens
Letsie is ‘n gekwalifiseerde verpleegster en getroud met Dr. C.P. Louwrens. Letsie beskik oor besonder baie kennis van gesondheid en gesond eet. Haar gaste kan nie uitgepraat raak oor haar lekker kos nie.


Seisoen drie

Seisoen twee

Seisoen een

Kan ons vir u gesondheid bid?