Bybelvrae+Antwoorde sny die lyn van waarheid deur die Skrif as ons meetsnoer te gebruik. Wat is waarheid? Wat sê die Bybel oor verskeie onderwerpe? Wie is die Antichris? Wat is die Sabbat? Hierdie en nog vele meer vrae word beantwoord.

Bybelvrae+Antwoorde

Thinus Prinsloo | Saake Botha