Kan ons vir u bid?

Wil u graag gedoop word?

Wonder u hoe naby is die einde van die Wêreld?

ARP is deel van die AWR netwerk

Adventist World Radio is ‘n wêreldwye netwerk van radiostasies wat die wonderlike nuus van Jesus Christus uitsaai in verskeie tale.