Die Finale Gebeure

Leraar Roedolf Basson

‘n Studie oor hoe die wêreld gaan eindig. Jesus het deur Sy Woord vir ons rigtingwysers gegee om ons te wys wat plaas gaan vind en hoe ons onsself kan voorberei. Stap saam met Leraar Basson die pad en volg die rigtingwysers om veilig by Jesus uit te kom. Vermy dwaalleer en neem waarheid aan.


Wil u graag gedoop word?

Wonder u hoe naby is die einde van die Wêreld?

Kan ons vir u bid?